Lu'kman

لقمان
  Soera 31 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Lu‘kmân
Transliterasie Loe'kmaan
In Afrikaans "Loekmaan"
Deel 21
Ajat 34

Lu‘kmân (Arabies: لقمان, "Loekmaan") is die 31ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 34 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Dié soera begin met die allegoriese letters (muqattaʿat) Alief, Laam, Miem.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search